Loading...

Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (CD Ingesluit)

SKU: Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (CD Included) Categories: ,

R250.00

Gediggies vir vrolike gesiggies (CD ingesluit) – Aletté-Johanni Winckler

1 in stock

SECURE PAYMENT

APPLY FOR CREDIT
Share on facebook
Share it
Share on twitter
Tweet it
Share on pinterest
Pin it
Loading...

Aletté Winckler is ‘n ma van vier, ‘n topverkoperskryfster, motiveringspreker, glanspersoonlikheid, stilis, en liedjieskrywer. Gediggies vir Vrolike Gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede.

Die liedjies is getoonset deur onder andere Aletté en Heinz, en daar is lieflike illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk.

Vir ouderdom 3 – 8 jaar | CD met 20 liedjies

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (CD Ingesluit)”